Welkom by AP Kerk Tygerberg
Almal is welkom. Kan jy nie self kom nie? Elke diens word regstreeks op ons YouTube-kanaal uitgesaai.
Belangrike datums
Wat kom in die gemeente. Klik op Kalender om 'n geleentheid by jou eie kalender te voeg.
| Datum | Geleentheid | Tyd | Plek | Kalender |
|---|---|---|---|---|
| Elke Sondag | ErediensOok regstreeks op YouTube | 09:30 | Kerkgebou, Richmond | Kalender |
| 7 NovSaterdag | Basaar en potjiekoskompetisie Volgende Lekker eet, goeie gesels en tyd saam as gemeenskap. Daar… | 09:00 tot 14:00 | Alpha Hengelklub | Kalender |
Eredienste
Sondae 09:30
Almal is welkom. Kan jy nie self kom nie? Elke diens word regstreeks op ons YouTube-kanaal uitgesaai.
Leraar: Ds Jan Daniël Fourie
Nas. Dipl. (Elektr. Ing.), B.A., B.Th.
Onlangse preke
Die preke kon nie nou gelaai word nie. Jy kan dit steeds op YouTube kyk.
Sien alle uitsendings op YouTube