Aktiwiteite

Sonskynklub

Die Sonskynklub se aktiwiteite vir hierdie jaar het reeds afgeskop met ‘n heerlike geleentheid wat hier by die kerk gehou was. Ons beplan om die volgende geleenthede deur die loop van die jaar te geniet:

19 Maart10:00 TeekamerOop Bybel vasvra
16 Maart10:00 TeekamerSpoeg en plak oggend
21 Mei10:00 TeekamerBordspeletjies
11 Junie10:00 PastorieFilmoggend
16 Julie10:00 TeekamerVariasie vasvra
20 Augustus10:00 TeekamerGasspreker
15 Oktober10:00Ontbyt-uitstappie
19 November10:00Jaalikse afsluiting

Volgende: 19 Maart

Oop Bybel vasvra gaan ‘n pretvolle oggend wees en die vrae gaan baie maklik wees.

Vir meer inligting, kontak Annetjie Smith