Huweliksverryking

Daar word binnekort weer ‘n huweliksverrykingsnaweek aan gebied. Oud of jonk, getroud of enkel lopend, maak nie saak jou status of ouderdom nie, almal is welkom. Dit beloof om leersaam en propvol pret te wees. Indien u dit sou wou bywoon, laat weet asb vir Michelle of Greyling sodat die nodige voorbereiding vir die getal mense gedoen kan word.
Die datum sal later bekend gemaak word.
