Pinkster 2021
17 Mei 2021 – 19:00
Ds. O.G. van Rooyen
Skriflesings: Hand. 2:1-21
Tema: Gawes vir die tyd
https://youtu.be/HF1AROULnFI
18 Mei 2021 – 19:00
Ds. O.G. van Rooyen
Skriflesings: Joh. 3:1-21
Tema: Die gawe van geloof
Teksvers: Joh. 3:16
“Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.”
https://youtu.be/0awxS0bbEYg
19 Mei 2021 – 19:00
Ds. O.G. van Rooyen
Skriflesings: 1 Kor. 13:1-13
Tema: Uitnemendheid van die liefde
Teksvers: 1 Kor. 13:13
“En nou bly geloof, hoop, liefde — hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.”
https://youtu.be/0awxS0bbEYg
20 Mei 2021 – 19:00
Ds. O.G. van Rooyen
Skriflesings: Heb, 6:1-20
Tema: Hoop op God
Teksvers: Heb, 6:17-18
“17 Daarom het God, omdat Hy nog kragtiger aan die erfgename van die belofte die onveranderlikheid van sy raad wou toon, dit met ‘n eed gewaarborg;
18 sodat ons deur twee onveranderlike dinge, waarin dit onmoontlik is dat God sou lieg, kragtige bemoediging kan hê, ons wat ontvlug het, om vas te hou aan die hoop wat voorlê;
”
https://youtu.be/Ildvdu34mg4
21 Mei 2021 – 19:00
Ds. O.G. van Rooyen
Skriflesings: Gal. 5:16-26
Tema: Vrugte van die Gees
Teksvers: Gal. 5:22
“Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing.”